<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><tempo>118</tempo>
<time_sig>4/4 S013. Beste Style: 121</time_sig>
<title>Ek weet verseker</title>
<lyrics>[P1]
.  C-C-C-Dm - G - C
   KLAVIER INLEIDING

[V1]
.             C     F           C
 Ek weet vir seker: - Jesus is Heer-
.          Am/G  D7               G  (Gsus)
 Hy het my sonde - uit liefde vergeef.
.           C    F            C   (Am)
 Ek was verlore, - maar is gevind;
.            Dm   G             C . (F/C)
 nou het ek vrede - ek is Gods kind.

[C1]
.  C                 F             C
   Hy is my leidsman - Hy laat my leef.
.            Am    D7            G   (Gsus)
   Hy is oorwinnaar - Hy is die Heer.
.             C      F        C  (Am)
   Uit sy genade, liefde en trou,
.               Dm     G          C   (F/C)
   weet ons hoe God sy - kinders behou.

[V2]
.          C       F        C
 Lig is sy las en sag is sy juk.
.          Am/G   D7           G   (Gsus)
 Hy gee vermoeides - die ware geluk
.            C        F           C   (Am)
 Selfs as ek struikel,- en dit berou -
.          Dm   G            C . (F/C)
 Hy sal vergewe, - Hy bly getrou.

[C2]
.  C                 F             C
   Hy is my leidsman - Hy laat my leef.
.            Am    D7            G   (Gsus)
   Hy is oorwinnaar - Hy is die Heer.
.             C  F           C   (Am)
   Uit sy genade,- liefde en trou,
.               Dm     G          C  (F/C)
   weet ons hoe God sy - kinders behou.

[C3]
.  C                 F             C
   Hy is my leidsman - Hy laat my leef.
.            Am    D7            G   (Gsus)
   Hy is oorwinnaar - Hy is die Heer.
.             C  F           C   (Am)
   Uit sy genade,- liefde en trou,
.               Dm     G           C
   weet ons hoe God sy - kinders behou.
.               Dm     G           C  (F/C)
   weet ons hoe God sy - kinders behou.</lyrics>
<key>C</key>
</song>